Es. ricerca: Depeche Mode  

Ristoranti Articoli Belleza Aziende Italiane Videoclip Musicali si Restaurante Ricerche testi

Testi Jim Reeves - Bolandse Nooientjie

Testi-musica-canzoni.it > Testi lettera J > Jim Reeves > Unknown - Bolandse Nooientjie

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Soet sy jou ruste
Na lang lange dag

Saans in my drome
Kom ek na jou
Smagtend na lonkies
Uit o so blou

Berge en dale
Kan ons nooit skei
Want in die droomland
Ontmoet [jy] vir my

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag

Recensioni Ristoranti e locali e Restaurants
Top 10 Album su testi-musica-canzoni.it
  1. Black Sabbath
    Nome Album : Dehumanizer
  2. Ludicris
    Nome Album : Various songs / Unsorted
  3. Elgi - Am o blonda si
    Nome Album : Unknown
  4. Sporty Thievz
    Nome Album : Cheapskate 12
  5. Nicole Wray
    Nome Album : Unknown