Es. ricerca: Depeche Mode  

Ristoranti Articoli Belleza Aziende Italiane Videoclip Musicali si Restaurante Ricerche testi

Testi Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou

Testi-musica-canzoni.it > Testi lettera J > Jim Reeves > Unknown - Ek Verlang Na Jou

Ja ek verlang na jou, my liefling
En ek droom van jou o so blou
Ja, ek dink net aan jou, my liefling
En my hart is 'n mantel van rou

Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur

Ja, kom nou terug na my, my liefling
Ek verlang na my liefling vanaand

Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur

Ja, kom nou terug na my, my liefling-
Ek verlang na my liefling vanaand

Recensioni Ristoranti e locali e Restaurants
Top 10 Album su testi-musica-canzoni.it
  1. Mxpx
    Nome Album : Let It Happen
  2. Rainbirds
    Nome Album : Unknown
  3. George Clinton And The Funkadelics
    Nome Album : Maggot Brain
  4. South Beautiful
    Nome Album : Unknown
  5. JOHN DENVER
    Nome Album : Unknown